Uiltjie Klas

Chrissie-Potgieter-Small-Gravatar-Image

Chrissie Potgieter

Juffrou

Sedert 2006 spog ons met hierdie diamant in ons midde. Sy is Huppelhoekie se eie “google”. Sy is ‘n all-in-one: pedagoog, dokter, terapeut en ensiklopedie. As die Uiltjies soek is, sal jy hulle iewers op die terrein vind waar hulle speel-speel nuwe dinge leer.  As kersie op die koek is sy ook ‘n bobaas kok en ‘n naaldwerkster van formaat.

Ouderdom: 3-4 Jariges
  • 6:30am - 5:15pm
  • Maandae tot Vrydae