1
+
KINDERTJIES
1
+
KLASSIES
1
+
JAAR ONDERVINDING
1
+
JUFFROUENS
AANBEVELINGS
Terugvoer van Ouers
Lizaan Ewald
I feel so comfortable and at ease with taking my son to Huppelhoekie Kleuterskool . Its a lovely place. It is sparkling clean and tidy at all times of the day.
The teachers are engaging, lively and energetic. She is patient and encouraging with my son and parents.
If you are looking for a place for your child in this general area, I highly recommend the school.
Angelique Grobbelaar
Moving to Rustenburg and looking for a good school for my daughter was a challenge. I wanted to be able to give her the best possible to be able to grow and improve but there were so many schools until I found Huppelhoekie. My daughter immediately fell in love and since placing her in this school, I have seen tremendose improvement in her and I have no complains whatsoever. She is so happy and love her teachers so much. They so much to help the little ones. You won't make a mistake placing your child in this school. Highly recommend it!
Louise De Beer
Beide my seuntjies is hier en geniet elke dag, hulle word mooi na gekyk, baie liefde gegee, en leer baie, my oudste seuntjie het spesiale aandag nodig en is al daar van baba tyd af, hyt soveel geleer en so goed gevorder danksy die onderwysers by Huppelhoekie ek kan nie genoeg dankie sê nie, volgende jaar gaan hy laerskool toe. Hulle is bekostigbaar en doen regtig baie vir die kinders. Ek sal regtig Huppelhoekie aanbeveel, dis regtig n goeie skool!
Huppelhoekie KleuterskooL
Bestuur
Huppelhoekie Kleuterskool
Admin
Die administratiewe personeel by die kleuterskool is 'n onmisbare skakel in die sukses van ons skool, en ons waardeer hulle toewyding en harde werk.
Huppelhoekie Kleuterskool
Ons Onderwysers
Ons het 'n uitstekende onderwyser-tot-kind verhouding by ons Kleuterskool om te verseker dat elke kind die aandag kry wat hy of sy nodig het.
Huppelhoekie Kleuterskool
Klas Assistente
PRET EN AVONTUUR
Ons Speelgrond
Ons speelgrond is 'n plek waar ons kinders kan ontsnap na 'n wêreld van pret en avontuur. Dit is 'n ruimte vol geleenthede om te speel, hardloop, klim, en ontdek.
Hier word vriendskappe gebou wat vir jare gaan hou. Hier werk ons aan ons liggaamlike vaardighede deur te klim, bal te speel en swaai te ry.
Dit bied 'n gevoel van vryheid en 'n ontsnapping van die binne-omgewing.
Hier leer ons kinders fisieke vaardighede, leer hoe om risiko's te assesseer, en ontwikkel probleemoplossingsvaardighede.
Kinders sien dikwels dinge op die speelgrond wat vir volwassenes onsigbaar is. 'n Gewone klip of 'n stukkie sand kan 'n bron van groot verwondering en vreugde wees.

GEE JOU KIND DIE BESTE OPVOEDING
Skryf vandag jou kind by Huppelhoekie Kleuterskool in.