Ons verstaan die uitdagings van die keuse van 'n kleuterskool en wil graag die proses vir jou vergemaklik.
Maak gerus 'n afspraak vir 'n persoonlike besoek aan ons skool, waar jy die geleentheid het om die omgewing te ervaar en ons toegewyde span te ontmoet.
Vir 'n meer gerieflike aansoekproses kan u die pdf vorms aflaai en per e-pos stuur na hoof@huppelhoekie.co.za.
VORMS
Vir 'n meer gerieflike aansoekproses kan u die pdf vorms aflaai en per e-pos stuur na hoof@huppelhoekie.co.za.
Ons strewe daarna om 'n uitmuntende omgewing te skep deur ons beleid en prosedures, wat dien as 'n riglyn vir 'n voortreflike opvoedkundige ervaring, en verseker dat elke kind die beste moontlike sorg en opvoeding ontvang