Maryna Combrink
Juffrou
Francinah Letanke
Assistent
Wie is die liefste vir juffrou Maryna? Die ouers of die babas? Elke baba klim pens en pootjies in juffrou Maryna se hart en dan moet die ouers bontstaan om aan haar hoë standaarde te voldoen!
Ouderdom: 0-8 Maande
- 6:30am - 5:15pm
- Maandae tot Vrydae
