Jennifer de Jonge
Juffrou
Toe liefde, geduld en empatie uitgedeel is, het juffrou Jennifer heel voor in die ry gestaan. Sy is altyd gereed met ‘n drukkie, mooi woordjie, geduldige oor en met ‘n vloed van liefde- spesiaal net vir die maatjies.
Ouderdom: 3-4 Jariges
- 6:30am - 5:15pm
- Maandae tot Vrydae
- Afrikaans
