As vloerstuipe jou die aapstuipe gee
Vloerstuipe, vloermoere, tantrums… enige ma van 'n 2-jarige sal presies weet watter horries dit mens kan gee. Hier's 'n blitsgids om te oorleef. Dis ’n toneeltjie wat jy maar alte…
Vloerstuipe, vloermoere, tantrums… enige ma van 'n 2-jarige sal presies weet watter horries dit mens kan gee. Hier's 'n blitsgids om te oorleef. Dis ’n toneeltjie wat jy maar alte…
Om ’n goeie Kleuterskool te kies kan ’n uitdaging wees. ‘n Kleuterskool is ’n skool vir kinders tussen die ouderdom van twee tot vyf jaar. Baie kleuterskole bied ook graad…
Dit is ʼn toestand wat by kinders sowel as volwassenes voorkom, gekenmerk deur simptome van aandagafleibaarheid, impulsiwiteit en hiperaktiwiteit. Wat is dit? ADHD is ʼn versteuring wat gekenmerk word deur…
Om jou kind dokter toe te neem is nooit maklik nie. Hier is ‘n paar wenke om jou kinders voor te berei vir ‘n besoek aan die dokter. 1. …
Dit is ‘n vraag wat dikwels by ouers opkom. Die Gr R kind BEHOORT NOG NIE te leer lees nie, maar sommige kinders begin tekens toon van belangstelling. Vir kinders om gereed…
Kinders wat ontbyt eet, het meer energie, neem aan meer fisiese aktiwiteite deel, konsentreer beter en eet oor die algemeen gesonder. Ontbyt gee jou kind se metabolisme ‘n hupstoot. Ontbyt…
Met my kennis as ‘n mond higiënis was dit my eie ondervindings tuis wat my laat besef het dat alles nie so maklik is soos die boek aanbeveel nie, dus…
Met al die tegnologie tot ons beskikking, wordkinders al hoe meer visueel gestimuleer en hoef hulle minder op hulleluistervaardighede staat te maak. Swak luistervaardighede beïnvloed 'n kind seaanleer van taal…
Die volgende lys maak melding van 'n paar kindersiektes. AsmaBrongitisDuitse MaselsFurunkulose (bloedvinte)Karkatjie Konjunktivitis (seeroë)Kroep (laringitis)LuiseMaselsOmloop (douwurm)Oorpyn (middeloorontsteking)PampoentjiesPienkoogSkarlakenkoorsWaterpokkiesWurms Asma Oorsaak: Allergie vir vreemde stowwe of infeksie van die lugweë. Verskyning: Wanneer die lugweë deur…
Hierdie vorm van gedrag laat ouers dikwels skrik, veral wanneer jou kind die byter is. Maar tog is hierdie gedrag baie algemeen onder jong kinders, en is daar verseker ’n…