Luistervaardighede

Met al die tegnologie tot ons beskikking, wordkinders al hoe meer visueel gestimuleer en hoef hulle minder op hulleluistervaardighede staat te maak. Swak luistervaardighede beïnvloed 'n kind seaanleer van taal…

Continue Reading

KINDERSIEKTES

Die volgende lys maak melding van 'n paar kindersiektes. AsmaBrongitisDuitse MaselsFurunkulose (bloedvinte)Karkatjie Konjunktivitis (seeroë)Kroep (laringitis)LuiseMaselsOmloop (douwurm)Oorpyn (middeloorontsteking)PampoentjiesPienkoogSkarlakenkoorsWaterpokkiesWurms Asma Oorsaak: Allergie vir vreemde stowwe of infeksie van die lugweë.  Verskyning: Wanneer die lugweë deur…

Continue Reading
  • 1
  • 2
Close Menu